LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maninghi Lodge | LekkeSlaap
+55

Maninghi Lodge

River View Cottage
Vanaf R3 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea wat geskik is vir 2 kinders tot en met 10 jaar, en 'n oopplan-kombuis wat met 'n oond, yskas-vrieskas, eetgerei, kookgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, muskieknette, waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die Olifantsrivier in. Daar is 'n boma en 'n swembadjie wat gaste kan gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Doendinge en toere is nie ingesluit by die prys nie. Balule Natuurreservaat se hekfooie: R70 per volwassene en R100 per voertuig moet kontant betaal word by die Parsonshek. Hekfooie is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Let asb. dat selfry-wildritte of aandwildritte nie in Parsons toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maninghi River View Room 1
Vanaf R3 900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n privaat stoep, muskietnet, waaier, lugversorging, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt en aandete.

Belasting en Ekstras

Doendinge en toere is nie ingesluit by die prys nie. Balule Natuurreservaat se hekfooie: R70 per volwassene en R100 per voertuig moet kontant betaal word by die Parsonshek. Hekfooie is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Let asb. dat selfry-wildritte of aandwildritte nie in Parsons toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maninghi River View Room 2
Vanaf R3 900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n privaat stoep, muskietnet, waaier, lugversorging, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt en aandete.

Belasting en Ekstras

Doendinge en toere is nie ingesluit by die prys nie. Balule Natuurreservaat se hekfooie: R70 per volwassene en R100 per voertuig moet kontant betaal word by die Parsonshek. Hekfooie is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Let asb. dat selfry-wildritte of aandwildritte nie in Parsons toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maninghi Garden View Room
Vanaf R3 900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer spog met 'n pragtige uitsig oor die Olifantsrivier. Die kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n bad in die en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n privaat stoep, muskietnet, waaier, lugversorging, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt en aandete.

Belasting en Ekstras

Doendinge en toere is nie ingesluit by die prys nie. Balule Natuurreservaat se hekfooie: R70 per volwassene en R100 per voertuig moet kontant betaal word by die Parsonshek. Hekfooie is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Let asb. dat selfry-wildritte of aandwildritte nie in Parsons toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parsons 16 , Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 902, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa82b1d8059be343354effbf67d443f915939b896f5889c8d51dc28c712d1638bf3d857a68f1c42e301bd9769e379999ae657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 16 Parsons Balule Nature Reserve 902 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.155626843299 30.94426082209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!