Mantovani Guesthouse
- Kapasiteit: 40 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volksweg 5 en 6, Jim Fouchè Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 480 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mantovani Guesthouse bied gerieflike verblyf in die hartjie van Welkom. Dié gastehuis is lekker naby Goldfield's Mall, banke, restaurante en ander geriewe. Dis perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Mantovani Guesthouse het 20 en suite-slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers wat as wittebroodkamers kan dien. Dié slaapkamers het elkeen 'n bederfbad en 'n stort. Die kamers kyk uit oor 'n rustige tuin met 'n swembad. Elke kamer het 'n privaat ingang, lugversorging, sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige kamers het mikrogolfoonde en ander het yskaste.
Daar is 'n kontantkroeg en onderdakparkeerplek op die perseel agter 'n motorhek beskikbaar. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe en konferensiegeriewe vir 30 afgevaardigdes in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Volksweg 5 en 6, Jim Fouchè Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Mantovani Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seemeeu Park Welkom Vrystaat
- Kapasiteit: 40 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volksweg 5 en 6, Jim Fouchè Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom