We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Manu'z | LekkeSlaap
+17

Manu'z

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barham-weg 1, Lochiel, Athlone, 7764, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Manu'z bied selfsorgverblyf op die hoek van Hood- en Barhamweg in Lochiel, Athlone en is ideaal vir 'n gesin of 'n klein groep vriende.

Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n oopplan-sitarea en -kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Die woonstel is net 15 minute se ry van Athlone se middedorp af waar daar baie winkels en restaurante is.

Slaapplek

’n Bespreking by Manu'z sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Manu'z
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Barham-weg 1, Lochiel, Athlone, 7764, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manu'z het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barham-weg 1, Lochiel, Athlone, 7764, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA107e669fdcf0cf50e444f266c71c122cf5eefcea6f6be0705da365efeee275ce7926b5facaf680da0193c4e4d716369cd4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 1 Barham Road Lochiel 7764 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.974352638945 18.518114537001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem