Manzi Africa Safari

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Manzi is 'n privaat wildlodge digby Modimolle in Limpopo. Hier sal jy 'n magiese wegbreek kan ervaar, waar die wild vrylik wei. Dis ideaal vir groepe wat op soek is na selfsorgverblyf en 'n vakansie saam met vriende en familie wil geniet. Ons bied ook 'n funksie-lokaal en kan voorsiening maak vir enige geleentheid. Wuif die stad se rookmis totsiens en kom groet ons in 'n vreedsame omgewing in die rustige bosveld.

Daar is verskeie chalets met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Die kampe is volledig toegerus, maar is selfsorg met 'n kombuis, braai-area en eetkamer - privaat en eksklusief vir jou gebruik.

Wildritte kan gereël word en daar is ook 'n swembad vir jou om te gebruik.

Beleef die beste deel van die bosveld en kom en geniet ons paradys vir voëlkyk, met 'n wye verskeidenheid voëllewe.

Ons konferensie-, trou- en funksie-lokaal is te huur. Ons voorsien die lokaal, jy doen die res ... en spaar geld!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manzi Africa Safari gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R638 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false