Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Plesier Plaas

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 657 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R54, Northwest, Potchefstroom, 1520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R375 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Manzini Plesier Plaas bied lieflike verblyf op 'n plaas net 19 km buite Potchefstroom en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek vanaf die besige stadslewe.

Daar is 7 chalets wat elk slaapplek aan 4 gaste bied, 1 chalet met slaapplek vir 8 gaste, die plaashuis, 2 slaapsaal-eenhede en kampstaanplekke waarvan sommige nie elektrisiteit het nie. Elke chalet het sy eie badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het gemaklike beddens wat slegs met lakens oorgetrek is. Gaste moet asb. hul eie beddegoed bring.

Die 2 slaapsale is Renoster, wat 20 enkelbeddens het, en Olifant wat 22 stapelbeddens het. Hierdie 2 eenhede deel die ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Verder is daar 60 kampeerplekke wat nie elektrisiteit het nie, en 30 kampeerplekke wat wel elektrisiteit het. Elke staanplek is geskik vir 6 gaste.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan die plaas se geriewe, soos die swembad, benut. Verder kan hulle op die plaas visvang, die kleinwild-roete verken, voetslaan en perdry.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Manzini Plesier Plaas
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • R54, Northwest, Potchefstroom, 1520, Noordwes
  • Gaste dink Manzini Plesier Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R375
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R375
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 657 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R54, Northwest, Potchefstroom, 1520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57fef4defdad931f5f5d3e9e59547cdbad1dcd24cbdc605050e10db33b61ca64a2cfd7442b8f2d42ed807f952f205efb9225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 R54 Northwest 1520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.682473 27.230808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem