Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini River House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mjejane Wildreservaat, Staanplek 116, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Manzini River House is 'n moderne selfsorg-lodge in die Mjejane Wildreservaat wat in 2017 die top wildlandgoed in Suid-Afrika benoem is! Die huis is ideaal op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, naby een van die park se 4 hoofriviere, die Krokodilrivier, geleë.

Hierdie ruim lodge het 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met die nodige geriewe om kos voor te berei.

Die sitarea langsaan het 'n platskerm-TV vir vermaak. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, ingeboude braai-area, 'n lengte-swembad en 'n boma met 'n vuurput. Die huis het ook 'n dak met 'n uitkyk-dek.

Die privaat Mjejane Wildreservaat strek oor 4000 hektaar en dié suidelike streek spog met omvangryke wild, so 'n wildkykuitstappie is meestal die moeite werd. Manzini River House het 'n privaat wildkykvoertuig wat vir privaat wildritte op die perseel gebruik kan word teen ekstra koste.

Die verblyf word deur 'n heining geskei van verskeie wild wat op die reservaat en die wêreldberoemde Krugerwildtuin rondwaal. Die Krugerwildtuin is een van die bekendste wildreservate in die wêreld wat met sowat 2,2 miljoen hektaar, 147 verskillende soogdiere, 336 boomspesies en net so oor die 500 voëlspesies spog.

Slaapplek

’n Bespreking by Manzini River House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Manzini River House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Ligging

  • Mjejane Wildreservaat, Staanplek 116, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Manzini River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mjejane Wildreservaat, Staanplek 116, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb24a5c15abef08590b0086e96e1dada8ddf946ee5003b05ccea3e597fdfc509c056992100f7303574ab7628a2e520586bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Mjejane Game Reserve, Stand 116 Erf 1 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.380231144007 31.712712026628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem