Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Maple Studio
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Nelia F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig stil buurt. Die geriewe was aanvaarbaar, maar kort fynere aandag aan detail.

Goed wat ons gepla het: Ons het tien dae gebly en in daardie tydperk was die woonstel eenkeer skoon gemaak. Niemand het gevra of dit dalk weer skoongemaak moet word nie. Daar is geen pak-/hangplek in die badkamertjie nie, en die rakkie reg bo die wasbak is nie net onprakties nie, maar ook gevaarlik, want dit is nogal moeilik om nie jou gesig daarteen te stamp nie. Daar is geen braaibak in die kombuis nie. Daar was geen waaier in die eenheid nie. Ons het wel dag een daarvoor gevra en dit gekry, wat die lugvloei baie verbeter het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maple-laan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b70a2be5b04f9b24ab5b3e15b95cae65a96e6decb2bca1bf9655598feb5fee74427b4d124ec8640c4bc40da7d42574c351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 1 Maple Lane Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0428444 18.4520625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem