11 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 3181 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mapula is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Marlothpark, Mpumalanga, geleë is. Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 11 gaste.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook linne, lugversorging en muskietnette.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof en -oond, skottelgoedwasser, wasmasjien-droër, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die solderarea het 'n koninggrootte-bed (2 matrasse wat saamgeskuif word), 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank.
Hierdie verblyf het 'n omsetter, indien dit korrek werk, voorsien dit krag aan die hele huis behalwe die geiser.
Mapula spog met 2 balkonne, 2 plonspoele, 'n gasbraai en 'n uitgestrekte kuierarea met 'n versonke vuurput en boma. Hiér kan gaste moontlik ook sebras, koedoes, vlakvarke, wildebeeste, kameelperde, bosbokke, duikers en ander diere sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3181 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Mapula het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3181 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang