Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maqueda Lodge

  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1791 Geelslang, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R4 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maqueda Lodge is 'n intieme luukse boetiek-wildslodge, wat deur 'n gesin bestuur word, geleë in 'n natuurreservaat aangrensend tot die Krugerwildtuin. Met opwindende wildritte en safari’s in die groot vyf-gebied sal jy waarskynlik die mees ongewone diere van Afrika te siene kry.

Maqueda Lodge het 5 luukse en suite-kamers en 'n villa omring deur houtdekke en die bos sowel as talle oop sitkamers en eet-areas. Die knus leeskamer gee gaste die geleentheid om te ontspan en 'n goeie boek te geniet. Jy kan ook afkoel in een van twee plonspoele met die natuur al om jou. Ontbyt word gewoonlik bedien op die boonste dek met sy boomhuisgevoel en vroegoggend kry jy die pragtige voëlgesange as agtergrondmusiek.

Geniet 'n skemer-/nagrit in die Kruger Nasionale Park met 'n gekwalifiseerde gids of neem 'n lang bosstaptog al met die oewers van die Krokodilrivier langs tot waar 'n welverdiende skemerkelkie vir jou wag waar jy kyk hoe die son oor die Krokodilrivier sak en uitkyk oor die Krugerwildtuin, met wilde diere al om jou wat hulle regskuif vir die nag.

Maqueda Lodge is 'n klein, intieme, bekostigbare, luukse safari boetiek-wildslodge wat nestel in die mooiste omgewing omarm deur ongerepte bos. Die Lodge word deur 'n gesin bestuur en is beroemd vir sy uitstekende kookkuns en persoonlike en vriendelike diens, wat jou tuis sal laat voel en sal maak dat jy nooit weer wil weggaan nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Maqueda Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 12

Ligging

  • 1791 Geelslang, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Maqueda Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1791 Geelslang, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15134dd720ba14b2b9bdc529783bd7d19a9fee3f5ddb5e2e36f4e56873f26372bc15a79679b6e82e55ffa5c747907d7c180a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 880 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1791 Geelslang Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.34057 31.77106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem