Maraheki Hideout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maraheki Hideout is in die bosveld in die Waterberg-distrik geleë. Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en is 'n ideale romantiese wegbreek in die rustige bosveld.

Dié chalet beskik oor 'n ruim en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die chalet bied 'n pragtige uitsig oor die bosveld van die slaapkamer- en badkamervensters af. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ingeboudebraai toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het 'n leerbank en 'n kaggel. Die kaggel is vir beide die slaapkamer en die sitarea.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels, 'n plonspoel en 'n vuurput. Gaste kan 'n asemrowende uitsig oor die bosveld geniet. 'n Wildrit is by die verblyf ingesluit. Daar is braaigeriewe en rou vleis kan voorsien word, asook gaar bykosse. Dit moet voor aankoms versoek word.

Slaapplek

'n Bespreking by Maraheki Hideout sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maraheki Hideout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false