LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Franskraal

Maraisstraat 71



13 gaste

6 slaapkamers

10 beddens

4 badkamers

  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 71 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Maraisstraat 71 is 'n selfsorghuis met 'n pragtige see-uitsig, geleë in Franskraal, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad.

Die huis het 3 verhuurbare slaapkamers op die boonste verdieping en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en bied 'n lieflike see-uitsig. Die tweede slaapkamer, ook met 'n pragtige see-uitsig, bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 3 bykomende badkamers, elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, 2 op die grondvloer en 1 op die boonste verdieping.

Op die grondvloer is daar 3 slaapkamers wat slaapplek bied vir 6 gaste en 'n baba.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste in, met 'n bykomende tafel wat bygevoeg kan word indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, induksie kookplaat, klein lugbraaier, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. 'n Ekstra enkel gasbrander is beskikbaar vir kragonderbrekings. 'n Wasmasjien en wasgoedlyn word ook voorsien.

Die boonste sitkamer het 'n skuifdeur wat oopmaak na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.

Ander geriewe sluit in WiFi, geen TV nie, 'n ruim binne- en buite-onthaalarea op die grondvloer met braaigeriewe, en oorgenoeg parkering op die eiendom.

Doendinge in die omgewing sluit in bootritte en haaihokduik, perdry, visvang, wynproe, fietsry, staproetes en swem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 6 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Niklas U
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Welcoming and easy. Excellent! Hosts were delightful and well communicative. The venue was clean, spacious and well kept. They provided us with many small groceries, which made our stay easy and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noëlline
Maraisstraat 71
Dear Niklas Thank you so much for your lovely, good review of our Franskraal house. We truly appreciate it! Thank you for leaving the house so neat and being such considerate guests.

Carina M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Dit was lekker om daar te bly. Verskriklik lekker gebly. Baie veilig en het alles wat jy benodig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noëlline
Maraisstraat 71
Beste Carina Baie, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Noëlline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar


Ligging

Gaste dink Maraisstraat 71 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Die besonderhede van die alarm/straalstelsel sal verduidelik word deur die persoon wat die sleutels oorhandig.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
In ag genome die rustigheid van die area en die bure, word geen harde musiek toegelaat nie.
Rook en damp word slegs in die tuin toegelaat.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R5 500
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 12 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 500
per nag, vir 12 mense
Bespreek

71 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39ab06c8ff98299daab8ce830c75941524698d910f5880f27aa772edbd6227879f61e8bff7c96b1ef7727107c57f6970fe10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 12 mense 2 5 1 5 71 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6113897 19.3753696
Soek in 'n groter streek