Marble Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Milkwood Lane, The Hill, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R10 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Marble Manor is geleë in 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai, net 'n kort entjie van Lookout-strand af. Hierdie ruim woning bied gemaklike akkommodasie vir gesinne of groepe wat 'n ontspannende kuswegbreek naby strande, winkels en plaaslike besienswaardighede soek.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 5 badkamers. Drie badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl 1 badkamer 'n bad, stort, toilet en wasbak het, en die ander een 'n bad, toilet en wasbak het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis vloei in die eetarea en sitkamer, wat gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV het. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n ruim terras met uitsig oor die tuin en swembad. Die terras sluit buitesitplek en 'n ingeboude braai in, wat 'n ideale area skep vir ontspanne vermaak. Bykomende geriewe sluit veilige parkering in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 49 Milkwood Lane, The Hill, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Milkwood Lane, The Hill, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang