Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margaret's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Veldeen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Margaret's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Angela S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Super affordable accommodation.

Super accommodation as well as pet friendly. Facilities were clean and tidy and definitely a must stay for short visits to Johannesburg.

Ilsa V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa V

Netjiese kamer, stil area en goeie kliëntediens met oulike hondjie genaamd Leo.

Veilige parkering, netjiese en ruim kamer en mooi swembad. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Natasha D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Mooi skoon geriewe en vriendelike diens.

Baie akkommoderend oor aankomstye. Skoon en netjiese selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het.

Corina V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corina V

Net wat ons nodig gehad het.

Ons is goed ontvang en het lekker gebly. Van die gaste by die swembad het harde musiek gespeel wat nie aangenaam was nie. Verder was dit goed. Dankie. Baie goeie diens vooraf en hulp met vervoerreëlings.

Magdel G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel G

Baie aangenaam.

Verwagtignge oortref. WiFi wou net nie werk nie.

Michael H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Tuislik, gemaklik, als wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, eenhede baie netjies. Eienaar is beleefd en glad nie opdringerig nie.

Hermien L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L

Onverbeterlik.

Ons was vriendelik ontvang, die beddegoed en eenheid was baie skoon en netjies. Die bed was gemaklik en die kombuis het alles gehad wat ons benodig het vir selfsorg. Die eenheid is naby restaurante en 'n inkopiesentrum. Die area was lekker stil en ons het veilige parkering gehad vir ons voertuig. Die eienaar se hondjie, Leo, was (amper) die hoogtepunt van ons uitstappie. Vriendelike en goed gemanierde hondjie was 'n bonus op ons perfekte naweek.

Dino K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino K

Fantasmogories.

Abseluut bo ons verwagting. Hulle het elke dag ons suiker, tee en verskillende pappe opgevul en dis 'n groot plus vir my. Selfsorgverblyf hoef dit glad nie te doen nie, maar hulle het - 100% my kind of place.

Margaret's Place se terugvoer

Thank you so much for your positive review. We appreciate it and enjoyed having you as our guests. You are always welcome.

Margaret's Place
Hein L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L

Baie vriendelik en baie netjies, sal enige tyd weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Merina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merina V

Lekker plek.

Rustig, goeie diens. Plek was skoon en ek het selfs paar verskillende kitspapsakkies, koffie, tee en suiker gekry wat 'n bonus was.

Elmar V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Baie lekker en baie netjies en stil. Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly en baie beïndruk met die diens. Regtig 100% gelukkig oor diens en netheid.

Eugene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Okay.

Skoon en netjies. Net baie verkeer deer die nag.

Brenda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Baie gerieflik en netjies. Was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Dadelik baie van die plek gehou. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Sal definitief enige tyd weer daar bespreek.

Margaret's Place se terugvoer

Thank you so much for the great review. I love it when a guest provides me with feedback and I am so motivated when the review is really good. I am so happy that you had a good stay. Thank you for making my day.
Regards,
Margaret

Margaret's Place
Louise V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker gebly dankie.

Mooi plekkie. Vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker stil area.

Shaun A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun A

Goeie diens, waarde vir geld.

Goeie diens gehad, goeie waarde vir geld.

Johnny B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny B

Die perfekte blyplek om 'n naweek te geniet.

Sien sterre.

Dalene L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L

Gerieflike en bekostigbare verblyf.

Skoon en netjies met vriendelike gasvrou. Margaret het uit haar pad gegaan vir ons en ons rugby toe en terug vervoer. Baie dankie vir die hulp. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Pieter M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Puik!

Ek en my vrou het die 24ste Junie 2017 die derde rugbytoets teen Frankryk op Emarites Airline Park gaan kyk. Ons het oornag by Margaret's Place wat uit die boonste rakke was, skoon en netjies is wat vir my tel en boonop het Margaret ons by die stadium gaan aflaai en weer kom optel. 10 uit 10 sal weer daar gaan bly.

Linda H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H

Best value for money for animal lovers.

We were secure with undercover smoking area very neat garden, friendly greeting easy to find.

Maggie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Dit was lekker stil en 'n baie aangename mens.

Dit was lekker om daar te bly. Margaret is n baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Margaret's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde-ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het en ons hoop om jou weer te sien.

Margaret's Place
Johan H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Uitstekende diens en geriewe en baie bekostigbaar.

Uitstekende diens en geriewe, baie netjies en bekostigbaar. Margeret gaan uit haar pad om haar besoekers net die beste te gee. Baie dankie!

Margaret's Place se terugvoer

Baie dankie vir die die uitstekende terugvoer. Ons hoop om jou weer by Margaret's Place te verwelkom.

Margaret's Place
Christa S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Margarette is very helpful and friendly.

Comfortable, safe and neat to stay over.

Margaret's Place se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give this feedback. It really helps to know that my guests enjoyed their stay.
Regards,
Margaret

Margaret's Place
Johannes W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes W

Dit was baie aangenaam!

Vriendelike en bedagsame gasvrou. Die kamer is ruim en prakties met alle benodigdhede beskikbaar.

Sisca S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisca S

Heerlik!

Goeie diens! Skoon! Rustige atmosfeer in 'n besige stad.

Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3698fdce5723f77259fecf7ec35c3b9982b98e7943ca3682f4dc61b93cb99149db0cde96b952e8a0a2e47c338645e37383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 47 Nottingham Road Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.192970745764 28.106619474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang