Mari
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mari bied netjiese en veilige selfsorgverblyf in Parys in die noordelike Vrystaat. Dis 'n veilige area en die eenheid is saam met 7 ander eenhede op die landgoed.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis het 'n eilandjie, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het oorgenoeg sitplek voor 'n platskerm-TV en dit lei na die voordeur en 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en braai.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en 2 onderdakparkeerplekke.
Slaapplek
’n Bespreking by Mari sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Jaar gelys 4
Ligging
- 1ste Laan 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Mari het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 48A, Parys, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom