Maribeau Vakansiehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
John S - Mei 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Die plek word uitverhuur as 'selfsorg'. Dit beteken ons voorsien nie handdoeke, skoonmaakmiddels of toiletpapier nie.
Jammer oor die misverstand.
Groete
Marius
Gustav B - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon veiling en baie sentraal geleë.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Hi
Dankie vir jou ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien. Net vir interessantheid, die Munster/Glenmore strand is 950m van die huis af en dit is 'n lekker swem strand, as jy met die kar ry is dit nie eers 5 minute nie.
Groete
Marius
Judith C - Feb 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Thank you Judith, it was a pleasure hosting you and your husband.
Samantha B - Jan 2024
Algehele gradering
Beste vakansie van my lewe.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Baie dankie, Samantha. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Gene-marie H - Nov 2023
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Milly V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Baie dankie, dit was ń plesier om julle hier te hê.
Groete. Marius
Masimba M - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful refreshing place to stay and very affordable.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Willie M - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Larry B - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Maribeau Vakansiehuis se terugvoer
Hallo Larry
Die huis word geadverteer as selfsorg dit beteken daar is alles soos op die fotos vertoon, koppies, glase, borde, ens. asook beddegoed. Handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie
Jammer dat julle verkeerd verstaan het.
Groete
Marius Grobler
Albertus V - Mei 2022
Algehele gradering
Verblyf was ondergemiddeld.
Layla V - Mei 2022
Algehele gradering
Very quiet and relaxing.
Andrew H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Debbie K - Apr 2022
Algehele gradering
Die huis is pragtig, ruim en het alles wat jy nodig het op vakansie.
Walter F - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelikke en gasvrye verwelkoming.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Von Baumbach-laan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom