LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maribelle's Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+12

Maribelle's Bed and Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Maribelle's Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Beate A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beate A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good!

We enjoyed our stay. The host went out of his way to make us feel at home. We had a great breakfast. I would suggest that Rooibos tea be added to the drinks in the room.

Annette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Ons is regtig baie vriendelik ontvang, die atmosfeer is rustig en daar is aan al ons behoeftes voldoen. Sal weer daar tuisgaan.

Liz T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value and impeccable service.

Chris was friendly and very helpful. We had a lovely stay and would book Maribelles again.

Gloria K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owners. Place is very neat, easy to locate.

The owners are very friendly. The place is neat.

Roelien J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf met heerlike ontbyt.

Die eienaars (Chris en Isabelle) is vriendelik en baie behulpsaam, het uit hul pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontelik te maak. Die kamer is ruim, goed toegerus en skoon.

Tracey V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ouer besoekers.

Lieflike en skoon geriewe met vriendelike personeel. Baie stil.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

For older visitors.

Lovely, clean facilities and friendly staff. Extremely quiet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jane D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane D
Enkelreisiger

Felt like home, which I loved.

The owners are very lovely and the place is neat, clean and they were very accommodating. Breakfast was absolutely lovely.

Erina J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina J
Saam met vriende

‘n Baie lekker ervaring.

Die eienaars was baie gasvry en dit kamers baie netjies.

Christelle T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Sal beslis weer gaan kuier. Skoon, netjies en rustig.

Leanie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie B

Puik diens en eienaars stap die ekstra myl vir uitstekende diens.

Vanaf die oplaai by die lughawe tot weer by die aflaai was die ervaring positief. Die akkommodasie is van hoogstaande gehalte en die tuin vir ontspanning - 'n oase. Geen fout te vind met kamers nie en ontbyt is keurig voorgesit. Verblyf word hoog aanbeveel en indien nodig sal ons definitief weer Maribelle's Bed & Breakfast besoek.

Mariaan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan B

Comfortable accommodation in peaceful surroundings.

See stars.

Meliska S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend/

Ons was baie vreindelik ontvang by Maribelle's B&B en het 'n lekker ontbyt geniet die volgende oggend. Die plek is goed geleë baby die snelweg en inkopiesentrums. Was lekker om daar te oornag.

Leona J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons is hartlik ontvang en die kamers is baie mooi en gerieflik.

Maribelle's Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.

Maribelle's Bed and Breakfast
Harold S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold S
Saam met vriende

Dit het gevoel asof ek tuis was.

Ek het 'n wonderlike tyd by Maribelle's B&B gehad. Ons het tuis gevoel. Chris en sy vrou het ons soos familie behandel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I felt like I was at home.

We had a great time at Maribelle's B&B. We felt at home. Chris and his wife treated us like family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maribelle's Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you very much for your review.

Maribelle's Bed and Breakfast
Bronwin H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome B&B and we loved the accommodation and friendly staff.

A beautiful B&B, warm and very nice owners. Really loved the short stay.

Isebel V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isebel V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer en vrou wat ons ontvang en gehelp het.

Ons het ons kuier by Maribelle's baie geniet. Die gasheer en vrou is baie aangenaam en vriendelik en die omgewing en tuin is rustig en baie mooi. Die kamers is gerieflik en alles wat benodig word vir oornag is beskikbaar.

Yolandi B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer en baie netjies en skoon. Sal definitief weer gaan kuier. Nogmaals baie dankie.

Musinguzi B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musinguzi B
Enkelreisiger

Maribelle's is simply a home away from home!

The warmth and soul in the hosts is one thing you can't put a price to ... I enjoyed my stay and ate like a king! No regrets whatsoever!

Joyce G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce G

Aangename verblyf, baie netjies en ek sal die plekkie vir seker aanbeveel.

Baie skoon en baie netjies, lieflike tuin en baie rustig. Eienaars vriendelik en professioneel. Laat jou baie tuis voel en bereid om ekstra myl te loop. Sal beslis weer daar tuisgaan en kan die plekkie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Alan P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld in ’n stil en veilige omgewing in Pretoria-Oos.

Chris is ongelooflik virendelik en behulpsaam. Alles was netjies.

Carol L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Genotvolle verblyf in gerieflike akkommodasie.

Ons het ons verblyf by Maribelle's in Pretoria terdeë geniet. Chris en Isabelle is baie gasvry en gaan uit hul pad om te verseker dat gaste goed na gekyk word. Die kamers is silwerskoon en baie gemaklik. Ontbyt was heerlik en gemaak volgens bestelling. Ons was dol daaroor om by die swembad te sit en kyk hoe die voëltjies kom eet by die voerstasies!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most enjoyable stay in comfortable accommodation.

We very much enjoyed our stay at Maribelle's in Pretoria. Chris and Isabelle are very hospitable and go out of their way to ensure that guests are well taken care of. The rooms are spotlessly clean and very comfortable. Breakfast was delicious and cooked to order. We loved sitting by the pool watching all the birds come to eat at the feeders!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was asemrowend. Vriendelike mense met goeie harte. Sal definitief weer teruggaan en almal aanbeveel van hulle. Hulle is in my boeke die BESTE VAN DIE BESTE!

Janine V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Besigheidsreis

Was baie mooi!

Was 'n baie mooi en skoon plekkie! Baie vriendelike eienaar!

Stephan K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K
Besigheidsreis

Diens, vriendelikheid en atmosfeer wat jou verseker sal laat terugkom.

My verblyf was alles wat ek verwag het en nog meer. Die eienaars is vriendelik, verwelkom jou openhartig en knoop graag 'n geselsie aan, steeds professioneel en laat jou dadelik tuis voel. Die kamers is ruim en skoon, die veiligheidsbewustheid, die stoepie by die swembad en die smaaklike ontbyt rond die prentjie af. Ek sal verseker met my volgende Gauteng besoek weer by Maribelle's bly.

Nieuwlandt A - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieuwlandt A
Saam met vriende

Zalig.

Heel rustig, heel vriendelijk, gaf ons een thuis gevoel.

Maribelle's Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you very much for the kind words.

Regards
Chris

Maribelle's Bed and Breakfast
Marilyn H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maribelle's Bed & Breakfast is surely a pleasant place to stay.

Absolute fantastic and can be recommended to everyone.

Lizelle L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Maribelle's was baie lekker gewees. Chris en Isabelle het ons met ons aankoms tuis en op ons gemak laat voel.

Met ons aankoms by Maribelle's was ons vriendelik deur Isabelle ontvang. Ons kamer was goed ingerig en netjies. Ons het vir 'n waaier gevra, aangesien dit baie warm was. Ons kamer het direk uitgeloop op 'n sprankelende swembad en lapa area. Ons het 'n heerlike ontbyt buite op die stoep geniet. Baie dankie aan Chris en Isabelle vir hulle gasvryheid. Sal Maribelle's B&B definitief aanbeveel.

Letz B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letz B
Besigheidsreis

Great hospitality!

All was clean and comfortable and the hospitality was awesome. Thank you to Isabelle and Chris.

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYzA3ZjZhLWQ3NGYtNGE4MS04Yjk5LTFkODcxYTg4YzQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 84 Cedar Street Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.762 28.293
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!