Marichel 12
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 87, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R6 014 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marichel 12 is in Ballito, KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie selfsorgwoonstel spog met 'n uitsig oor die ikoniese Thompsonsbaai-strand en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk óf koninggrootte-, koningingrootte- óf enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers wat elk 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Verder is daar 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n mediaboks en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n dek met 'n etenstafel en stoele.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Marichel 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Ocean-rylaan 87, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 87, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10