Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marico Bosveld Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Marico Bosveld Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sandra M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Besigheidsreis

Lovely space and I will book again.

Marico was full and was moved to the guest house. I had a lovely room. It was huge with a much-needed aircon. No water during load shedding and no milk for coffee in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B
Gesin met tieners

Voldoende vir 'n vinnige oorstop voor die grens.

Die plek is baie oud maar netjies. Ontvangs was baie vriendelik. Die kamer was skoon en handdoeke, tee & koffie was voorsien. Die stortvloerteëls was los en daar is nie 'n houer vir seep nie. Water was lekker warm. Die lugversorger het baie geraas, wat gehelp het om die verkeer in Gaberone te demp. Sal 'n waaier aanbeveel. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie. Nagwag op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Oorslaap oppad na Namibië.

Ons was as gesin goed ontvang by die gastehuis en alle geriewe is aan ons verduidelik. Met navraag oor waar ons kan eet, was die gasheer ook nie tekort aan aanbevelings nie en nadat ons sy raad gevolg het, was ons aangenaam verras met heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marisca E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustige verblyf.

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wamatsha S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wamatsha S
Saam met vriende

Awesome place.

Classy rooms and food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Oornag voor Botswana - perfekte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta O
Saam met vriende

Netjies, gerieflik, vriendelike diens.

Baie sentraal geleë, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience!

I have been booking in the area for the past 2 years, I always find friendly people. The place is always clean, they deliver breakfast on time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaline W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B
Saam met vriende

Disappointing.

We were a group of four travelling from Botswana back to Pretoria and Johannesburg. While the establishment was in reasonable condition, reception service was basic. Despite me raising the issue with reception, in the end only one of our party had hot water for a sower during our stay. There is tell tale signs that there is no pro active management in place. In our room the light switches and the shower tap was installed up side down. The issue with the hot water is unacceptable, more so the don't care attitude of the staff. The owner did however give us a refund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hm D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hm D
Gesin met tieners

Rustig met alles wat ons nodig gehad het.

Sal graag weer wil besoek. Dis 'n baie mooi ou bewaarde opset met baie behulpsame personeel. Hulle aandete met steaks was voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige, ruim kamers en vriendelike personeel.

Ons het net vir een aand daar gebly - ongelukkig was die hele dorp se water af. Die vriendelike personeel het uit hul pad gegaan om vir ons water aan te dra in emmers vanaf die bure se boorgat. Baie dankie daarvoor - ons sal weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shani H
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers was skoon en netjies. Dit was nogal sleg om geen water te hê nie, maar verstaan dat dit nie u probleem was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyB9C5AR4kPn9PZOb8FWqlJf9kafHXhImpEmBGJ1T4mS65gTau9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 President Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.541789680319 26.077820495701