Mariental Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Onelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Petro T - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Cobus S - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice place and friendly staff.
Magda C - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer. Heerlike kos en puik diens. Almal baie vriendelik en behulpsaam.
Suné S - Jul 2023
Algehele gradering
The stay was fine, because we merely stopped there on our way home.
Fiona M - Jul 2023
Algehele gradering
Nethied /skoon sorg vir 'n goeie nagrus. Het daaraan voldoen.
Graham H - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi hotel met baie goeie, vriendelike en professionele diens.
Annalise S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gawe mense, moeite gedoen vir ons.
Michael V - Mei 2022
Algehele gradering
Sal vir seker nie Marienthal Hotel aanbeveel nie.
Lees meerMariental Hotel se terugvoer
Goeie dag
Tydens u bespreking het die hele Mariental en omliggende omgewing 'n algehele kragonderbreking gehad vanaf die oggend van 06:00 tot 18:00. Namibië se nasionale kragvoorsiener, NamPower, het die opgradeering en herstelwerk tydens hierdie tye aangebring. Tydens die inboek het die dame by ontvangs al die gaste ingelig oor die kragonderbreking. Ongelukkig was dit buite ons beheer. Die Hotel besit nie 'n kragopwekker soos u aanhaal in u resensie nie, en slegs sonpanele.
Ongelukkig mag ons nie 'n battery bystandstelsel opsit nie as gevolg van Namibiese wetgewing. Die elektrisiteit wat deur die sonpanele opgewek word, word net gedeponeer in die Nasionale elektrisiteit toevoer in. Vir die grootte van die hotel sal dit 'n ingeboude generator moes wees en nie 'n dragbare een nie en dus is daar nie een nie.
Die eienaar self was nie die dag, Sondag, by die hotel nie.
Daar is wel ekstra komberse deur die eienaar se vrou kom aflaai omdat dit 'n ekstra koue dag en aand was.
Daar was 6 personeel lede aan diens, maar ons vra onverskoning vir enige ander ongerief wat u dalk kon ervaar het.
Vriendelike groete
Schalk D - Apr 2022
Algehele gradering
Ongemaklik.
Riaan G - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Tanya W - Jul 2021
Algehele gradering
Everything worked out in the end.
Lees meerJandri W - Des 2019
Algehele gradering
Ontspanne en gemaklik.
Julius S - Okt 2019
Algehele gradering
Nee wat. Nie waarde vir geld nie. Geslaap in agterkamers.
Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend. Almal was baie behulpsaam en vriendelik.
Alna D - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Alet L - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap. Plek skoon en netjies.
Anastasia M - Mei 2019
Algehele gradering
Long wait.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lang wag.
Die nuwe kamers was mooi, maar ons was in die ou gedeelte en ons kamer was skokkend, hoewel dit skoon was. Daar was erg muf op die mure, en die plafon en die muurverf dop af. Ons was 'n groot groep en hulle het 'n tekort aan personeel, dus het die ete twee uur geneem nadat ons bestel het. Die personeel was vriendelik en het baie hard probeer, maar was nie goed opgelei nie en duidelik bo hul vuurmaakplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brenda B - Mei 2019
Algehele gradering
We took into account the drought.
Adrie O - Jan 2019
Algehele gradering
Beslis elke sent en meer werd.
Afton C - Des 2018
Algehele gradering
Was heerlik, behalwe lugversorging kan aangepas word.
Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Paola J - Des 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik.
Fanie V - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvrye omgewing om te oornag.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Marilie B - Mei 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer daar tuisgaan. Alles baie netjies.
Mariental Hotel se terugvoer
Baie dankie Marilie, dit was vir ons 'n voorreg om jul te huisves. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete, Onelle en die Mariental Hotel se span.
Ria S - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelike ontvangs!
- Kapasiteit: 51 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Marie Brandt-straat en Charney-weg, Mariental, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom