Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique 1394

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat gaste dadelik die perseel moet verlaat indien hulle nie die huisreëls of kompleks se regulasies nakom nie. gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige boetes as gevolg van gaste wat nie die reëls nakom nie.
’n Maksimum van 4 gaste per tweeslaapkamer-eenheid en 6 gaste per drieslaapkamer-eenheid word toegelaat.
Daar is slegs 1 parkeerplek en 1 stel sleutels.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste betree die perseel op hul eie risiko wanneer die bespreking gemaak word. Die eienaar of agent sal nie verantwoordelik gehou word vir enige besering, verlies, skade of ongerief wat veroorsaak word nie. Reg van toegang word voorbehou.
Daar is ’n invenatrislys in elke eenheid wat deur gaste nagegaan moet word. Alle items in die eenheid word deur die personeel nagegaan. Die inhou van die eenheid sal as korrek aanvaar word en gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige tekortkominge of skade wanneer hulle die perseel verlaat, tensy dit skriftelik by die kantoor aangemeld word, 12 ure na aankoms. Indien daar toebehore is wat nie werk nie, kan die instansie nie verantwoordelik gehou word om dit te vervang nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste wat bespreek het moet in die aangewese parkeerplek stop.
Geen items/meubels mag na ’n ander eenheid geneem word nie. Items wat nie in die eenheid is nie sal as vermis aanvaar word en gaste sal daarvoor moet betaal, selfs al word dit in ’n ander eenheid gevind.
Daar is ’n swembad in die kompleks, maar geen boogie boards of tubes mag gebruik word nie. Kinders mag nie aan die hek of heining hang nie.
Geen harde musiek, geraas of harde gepraat word toegelaat nie. Geen partytjies of samekomste word toegelaat nie.
Daaglikse skoonmaakdienste, uitsluitend Sondae en openbare vakansiedae, kan gereël word. Wasgoeddienste kan gereël word.
Doen asb. navraag. Slegs die skoonmaakdienste van Excellent Services word in die eenheid toegelaat, geen privaat skoonmaakdienste word toegelaat nie.
Die perseel word na vertrek nagegaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 805
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 805
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 805
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW3CfPfDFuYTjgSREobWCSg4hxjLREdYyLyZbHY9OujbzJLAK6D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 805 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.077092008821 24.919298887253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem