Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique 1588

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marina Martinique 1588 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis op die kanaal in Marina Martinique, Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met direkte toegang tot die kanaal.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die groot oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eetkamer het 'n groot etenstafel en die kamer lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat plonspoel, 'n vuurput, direkte toegang tot die kanaal en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby die hoofstrand, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Martinique 1588 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 127

Jaar gelys 12

Ligging

  • Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc56908254ba980c7381ff57247ff9564697e92c3d0d648c9b21e45164cf85906197c232aa714c984e203fded5c359b104fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) Domingo Way Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071362934065 24.917134904383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem