Selfsorg in Marina Martinique

Marina Martinique Stunning Escape

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Helen P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Ons het die plek baie geniet en sal vir seker weer daar wil bly in die toekoms. Great ligging, goed toegerus, baie netjies en die eienaar was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Ons het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Ons sal definitief weer gaan, ons het verskriklik lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie lekker geleë met 'n pragtige uitsig oor die Marina. Baie veilig en mense was baie vriendelik. Ons gasheer het selfs vir ons inligting gestuur oor spesiale gebeurtenisse gedurende die vakansietyd en gevra of ons iets nodig het. Ons sal definitief weer gaan, dit was 'n baie lekker onvergeetlike vakansie ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

927 Tobago Crescent, Unit 15 Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59d7cfe539c673d619272b05e32931271a36973bfa180d569b65e37e463613dc7365983cfb05ca75f19d0a4ec1144b42955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 927 Tobago Crescent Unit 15 Martinique Cove 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075889886616 24.913175024676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang