Marina Palms 22

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anzelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Wow wow wow, die plekkie is amazingly mooi en so naby. Ons het elke dag strand toe geloop. My kinders is 3 jaar en 9 maande en die plek was perfek vir ons gesin. Die kamers is groot en mooi, die beddens slaap so lekker, gevoel of ek by die huis slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson Road, Wood Grange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa70b0caa4a71835970de52a35f6ab9b3c9641635235d22aed1c7995ed2c5aa381885956abd3f0b663cb07f37a9a06df630c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Simpson Road Wood Grange 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.586201377628 30.569506424139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang