Watersideliving - Marina Sands 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Marina Sands 11 is 'n lieflike, losstaande, moderne vierslaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander twee het elkeen 2 enkelbeddens.

Watersideliving - Marina Sands 11 het 2 badkamers met baddens, storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolf, en daar is 'n TV met DStv-koppelpunt in die woonkamer. Onthou asb. om jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels saam te bring as jy DStv wil kyk.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op 'n houtdek met 'n lieflike uitsig oor die waterweg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Marina Sands 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 975 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za