4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Point Road, 17B Starlight, Port Owen, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marina View is 'n woonstel op die grondverdieping in Velddrif in Port Owen. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n rivieruitsig vanaf die stoep. Die woonstel is ideaal vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n TV met stroomdienste en gemaklike rusbanke en dit lei na 'n stoep met 'n braai en buitesitplek.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n omsetter is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n randvloeiswembad, 'n speelkamer vir kinders en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, 'n TV en sitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marina Point Road, 17B Starlight, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Marina View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Point Road, 17B Starlight, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang