Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marinda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 75, Southgate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Marinda is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in Uvongo, stapafstand vanaf die strand, geleë is. Dit is die ideale keuse vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed vir 'n kind. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Daar is een parkeerplek voor die eenheid en 'n toesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Marinda sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Marinda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Colinstraat 75, Southgate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marinda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 75, Southgate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3601e068af34cf58b60cdb62933b3acf0a64febce782fe31da24e43b59aeea144594a5d48f32812ff908d2e31097f282e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 75 Colin Street Southgate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -30.83134183387 30.397313771758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem