LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mariner Guesthouse | LekkeSlaap
+66

Mariner Guesthouse

B&B
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 2 Sep 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Heights-singel 12, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 R1 320 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see en is stapafstand vanaf restaurante en die strand. Hierdie geskiedkundige hawedorpie is 45 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en is in die Tafelberg Nasionale Park geleë.

Dié vierverdiepinghuis het slaapplek vir 25 gaste. Dit het 'n reeks luukse en suite-kamers en 'n Tuinwoonstel, wat elke dag skoongemaak word en panoramiese uitsigte het. Yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolwe en kluise word voorsien. Daar is ook 'n kaggel en 'n stoep.

Mariner Guesthouse bied parkeerplek, 'n klein biblioteek en 'n gasterekenaar met gratis WiFi. Dit is ideaal vir die sake- en vakansie-reisigers wat styl, gemak en vriendelike gasvryheid verlang. Dit is ook naby restaurante en strande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Mariner Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Harbour Heights-singel 12, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mariner Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 650
Vanaf R1 320
per nag (vir 2 persone)
was R1 650
Vanaf R1 320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Heights-singel 12, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMjg5NGE5LTIzNDAtNGNjZC04MmRkLTJkZjgxNmM0OGY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 650, nou Vanaf R1 320  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 12 Harbour Heights Close Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.195830379431 18.44001531601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!