LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marlé Lodge | LekkeSlaap
+7

Marlé Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle , Germiston , 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R829 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marlé Lodge is 'n gerieflike, veilige B&B in Germiston en is 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Industry West, Triangle en die Rand Lughawe af, en net 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Marlé Lodge is 100 m van die N3 af en bied maklike toegang tot al die hoofpaaie in en om Gauteng.

Dié lodge beskik oor 12 dubbel en suite-kamers wat elkeen volgens 'n Afrika-tema versier is. Daar is 2 kamers met 'n deurgang wat ideaal is vir gesinne. Elke kamer het 'n TV met DStv. Daar is 5 kamers vir rokers. Rook is streng verbode in die ander 5 kamers.

Marlé Lodge het 2 braaiplekke vir gaste wat verkies om hul eie maaltye voor te berei. Daar is ook gratis WiFi.

Gaste kan van die kroeg op die perseel gebruik maak en die sonsondergange van die patio af aanskou.

Daar is 'n vulstasie, geriefswinkel, Wimpy en 'n Standardbank OTM oorkant die pad. Daar is ook verskeie winkels en restaurante nabygeleë.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle , Germiston , 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R829
per nag (plek vir 2)
Vanaf R829
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle , Germiston , 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw35bi5eAJfpk2JtNb9m1ecmlRbLluG0qhaS9ultZJNT169QW1o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R829  per nag (plek vir 2) Corner of Fraser Street and Collin Street Albemarle 1401 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.264174970388 28.147948980331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!