Marlé Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marlé Lodge is 'n gerieflike, veilige B&B in Germiston en is 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Industry West, Triangle en die Rand Lughawe af, en net 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Marlé Lodge is 100 m van die N3 af en bied maklike toegang tot al die hoofpaaie in en om Gauteng.
Dié lodge beskik oor 11 dubbel en suite-kamers wat elkeen volgens 'n Afrika-tema versier is. Daar is 2 kamers met 'n deurgang wat ideaal is vir gesinne. Elke kamer het 'n TV met 'n smart box, Netflix, ShowMax, YouTube en RedbullTV. Daar is beperkte DStv. Rook is streng verbode in al die kamers, maar daar is wel rookplekkies buite.
Marlé Lodge het 2 braaiplekke vir gaste wat verkies om hul eie maaltye voor te berei.
Al die kamers en buiteareas beskik oor gratis WiFi.
Gaste kan van die kroeg op die perseel gebruik maak en die sonsondergange van die stoep af aanskou.
Daar is 'n vulstasie, geriefswinkel, Wimpy en 'n Absa, FNB Standardbank OTM binne loopafstand van die Gastehuis af. Daar is ook verskeie winkels en restaurante nabygeleë.
Veilige parkeerplek binne die perseel is beskikbaar asook 24 uur-sekuriteit.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Marlé Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang