- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Fraser Street and Collin Street, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marle' Lodge is 'n gerieflike en veilige gastehuis in Germiston, net 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Industry West, die Triangle en die Rand Lughawe, en slegs so 15 minute vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gaste huis is 100 m vanaf die N3 geleë en bied maklike toegang tot al die hoofpaaie in en om Gauteng. Die gastehuis beskik oor 11 en-suite-kamers, 7 dubbel bed kamers, 1 family kamer (tot en met 4 persone), 3 enkel of koning grootte bed kamers, elk volgens 'n unieke Afrika-tema versier. . Elke kamer het 'n TV met OpenView dekoder, en asook 'streaming' vir DSTV, Prime Video, Netflix, ShowMax & YouTube. Rook is streng verbode in al die kamers; aangewese rookplekkies is buite beskikbaar.
Vir gaste wat verkies om hul eie maaltye voor te berei, is daar self-sorg eenhede beskikbaar asook twee braaiplekke op die perseel. Al die kamers en buiteareas het gratis, onbeperkte WiFi. Gaste kan die kroeg op die perseel geniet en die pragtige sonsondergange vanaf die stoep aanskou. Binne loopafstand van die gastehuis is daar 'n vulstasie, geriefswinkel, Wimpy en OTM's van Absa, FNB en Standard Bank. Verskeie ander winkels en restaurante is ook naby geleë. Veilige parkering binne die perseel en 24-uur-sekuriteit met CCTV is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Fraser Street and Collin Street, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Marlé Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Fraser Street and Collin Street, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang