18 gaste
9 slaapkamers
13 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marine Drive, Struisbaai, Cape L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marlin Manor is 'n selfsorghuis teen die rotsagtige kus in die pragtige dorpie Struisbaai. Die vakansie-villa word omring deur pragtige natuurreservate aan die een kant en 'n wonderlike uitsig oor die ontmoeting van twee oseane aan die ander kant; die suidelikste punt van Afrika is nie net 'n bestemming nie, maar 'n ervaring.
Die luukse en volledig-gemeubileerde dubbelverdieping-herehuis bied slaapplek aan 'n groot groep van 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 3 stapelbeddens in die sesde kamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolf, oond, gasstoof en ander toestelle en kookgerei vir selfsorg-doeleindes.
Die ruim oopplan-leefarea langsaan het 'n groot etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet, rusbanke om op te ontspan en 'n dubbelkant-kaggel. Die leefarea lei na die vermaakdek waar daar 'n Jacuzzi en gasbraai is wat uitsigte oor die see bied. Die herehuis het ook slim-TVs, gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek van die straat af.
Marlin Manor is naby 650 m van 'n ekslusiewe, wit, sandstrand en rotsagtige formasies waar gaste heerlik van beide die strand en die rotse kan visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Marine Drive, Struisbaai, Cape L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Marlin Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, Struisbaai, Cape L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang