Marlothpark Akkommodasie by Marloth Sanbonani | LekkeSlaap
+20
+20

Marloth Sanbonani

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane , 1043, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marloth Sanbonani is 'n netjiese, bekostigbare en privaat selfsorgvakansiehuis 100 m vanaf die Krokodilrivier-uitkykpunt in Marlothpark wat die suidelike grens van die Krugerwildtuin vorm.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 kinders of gewillige volwassenes.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n buite-vermaakarea met 'n swembadjie, braaigeriewe en 'n boma.

Daar is 4 veilige onderdakparkeerplekke op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Marloth Sanbonani sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Marloth Sanbonani
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane , 1043, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Sanbonani het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane , 1043, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5070e59406c1a12546bf9727c90f7fd6cf286fc053b42b0b4ec1c3ede137a78d07586b786ee16d91ec9fc43a763c96c23e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 644 Porcupine Street Marloth Park 1043 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.361601055562 31.760500375178
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za