LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marlu Farm Stay | LekkeSlaap
+42

Marlu Farm Stay

3 resensies
Selfsorg
Kampeer
Vanaf R425
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Bring jou tent en kom kamp aan die oewer van die Grootrivier, in die veld of in die berge. Breek weg van alles en almal en geniet die natuur. Hierdie is ’n privaat wildkamp en slegs 1 bespereking word op ’n slag toegelaat. Daar is lopende water in die ablusiegeriewe, 'n spoeltoilet, 'n warm stort (donkiestelsel) en 'n beskutte kombuisarea met opwasgeriewe en 'n werkoppervlak waar 'n stoof geplaas kan word. Die skaduryke, stil, vreedsame kampeerterreine is perfek vir voëlkyk-entoesiaste en daar is koedoes en ander wildsoorte wat ook al langs die rivier wei en water drink. Gaste kan swem in die rivier, en afhangende van die watervlak kan gaste ook kanovaart beoefen. Die kampeerterrein is die ideale basis vanwaar die plaas te voet of met 4x4 of 4x2 verken kan word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Huisreëls

As 'n opsionele ekstra is ons driegang-aandete ook beskikbaar vir alle selfsorg- en kampeergaste. Daar is 'n spyskaart beskikbaar indien jy sou belangstel. Alle maaltye is tuisgemaak en word self deur ons voorberei. Maaltye word slegs by die hoofhuis bedien. 'n Kontantkroeg is ook beskikbaar (slegs met aandete). Dis noodsaaklik om vooruit te bespreek. Ons bedien ook ontbyt. Ingemaakte produkte, braaipakkies en gebak kan ook vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamerhuis
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers. 2 badkamers en ’n aparte toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en beide die derde en vierde kamer het 4 enkelbeddens. 'n Bababed vir ’n kind tot en met 3 jaar oud is ook op versoek beskikbaar. Hierdie huis bied slaapplek vir 13 mense en dis ideaal vir families of groot groepe. Die sitkamer is gerieflik en daar is 'n binnenshuise braai-area. Maaltye, braaipakke, piekniekmandjies, varsgebakte brood (potbrood), slaai-opsies en ontbytvoorraad is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis WiFi in die hoofhuis, een sak hout, ens.

Huisreëls

As 'n opsionele ekstra is ons driegang-aandete ook beskikbaar vir alle selfsorg- en kampeergaste. Daar is 'n spyskaart beskikbaar indien jy sou belangstel. Alle maaltye is tuisgemaak en word self deur ons voorberei. Maaltye word slegs by die hoofhuis bedien. 'n Kontantkroeg is ook beskikbaar (slegs met aandete). Dis noodsaaklik om vooruit te bespreek. Ons bedien ook ontbyt. Ingemaakte produkte, braaipakkies en gebak kan ook vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerhuis
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die gesinskamer het 'n dubbelbed, enkelbed en babakot. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis. In die winter het al die beddens elektriese komberse vir jou gerief. Dis perfek vir gesinne wat hul privaatheid hoog op die prys stel. Die eenheid het ’n plonspoel, buite-braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Daar is gratis WiFi en DStv in die eenheid. Braaipakke, piekniekmandjies, varsgebakte brood (potbrood), slaai-opsies en ontbytvoorraad is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis WiFi in die hoofhuis, een sak hout, ens.

Huisreëls

As 'n opsionele ekstra is ons driegang-aandete ook beskikbaar vir alle selfsorg- en kampeergaste. Daar is 'n spyskaart beskikbaar indien jy sou belangstel. Alle maaltye is tuisgemaak en word self deur ons voorberei. Maaltye word slegs by die hoofhuis bedien. 'n Kontantkroeg is ook beskikbaar (slegs met aandete). Dis noodsaaklik om vooruit te bespreek. Ons bedien ook ontbyt. Ingemaakte produkte, braaipakkies en gebak kan ook vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Farmstead
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dis geskik vir enkelpersone en kleiner gesinne wat geselskap geniet. Kom bly saam met jou gashere in die opstal en geniet ons Karoo-gasvryheid en Lucia se smullekker kookkuns met aandete en ontbyt. Jy kan kies tussen 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die 1 het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Ons sal met liefde die spyskaart na die beste van ons vermoë volgens jou voorkeure aanpas. Daar is DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Aandete en B&B

Huisreëls

As 'n opsionele ekstra is ons driegang-aandete ook beskikbaar vir alle selfsorg- en kampeergaste. Daar is 'n spyskaart beskikbaar indien jy sou belangstel. Alle maaltye is tuisgemaak en word self deur ons voorberei. Maaltye word slegs by die hoofhuis bedien. 'n Kontantkroeg is ook beskikbaar (slegs met aandete). Dis noodsaaklik om vooruit te bespreek. Ons bedien ook ontbyt. Ingemaakte produkte, braaipakkies en gebak kan ook vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R425
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NmM4MzkyLTYwMTYtNGVjZi1hMjc5LTQxNzFlOTZjYTExOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm 259 Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.21345 24.042214
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!