Marlu Farm Stay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Drieslaapkamerhuis
- Selfsorg
- Kampeer
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Farmstead
- Aandete en B&B
- Vierslaapkamerhuis
- Selfsorg
- Farmstead
- Slegs verblyf.
Huisreëls
As 'n opsionele ekstra is ons driegang-aandete ook beskikbaar vir alle selfsorg- en kampeergaste.
Daar is 'n spyskaart beskikbaar indien jy sou belangstel.
Alle maaltye is tuisgemaak en word self deur ons voorberei.
Maaltye word slegs by die hoofhuis bedien.
'n Kontantkroeg is ook beskikbaar (slegs met aandete).
Dis noodsaaklik om vooruit te bespreek.
Ons bedien ook ontbyt.
Ingemaakte produkte, braaipakkies en gebak kan ook vooruit bestel word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom