Maroela Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maroela Guest Lodge is geleë op Helshoogte, 'n bergreeks met 'n uitsig oor Thabazimbi en die Waterberge, en bied gerieflike akkommodasie 15 km van die Marakele Nasionale Park af.

Ons bied verblyf in 5 kamers wat elk 'n TV met M-Net, 'n yskassie, 'n en suite-badkamer en lugversorging het. Gaste kan gerus hulle eie drankies saambring. Daar is 'n lieflike swembad en gaste kan ontbyt geniet terwyl hulle oor die Thabazimbi-bosveld en Waterberge uitkyk. Kom verlustig jou in die rustige bosveld en sit en kyk uit jou eie kamer of op die houtdek hoe die son oor Thabazimbi onder gaan.

Gaste kan die Marakele Nasionale Park besoek en die lodge kan piekniekmandjies of koelhouers reël. Net buite Thabazimbi kan gaste perdry en voetslaan.

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maroela Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false