Beskrywing
Kamer 1 is 'n wittebroodsuite en bevat 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die kamer beskik oor 'n balkon met 'n uitsig oor die Waterberge en die dorp. Die kamer is toegerus met 'n DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 11? jaar betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00. Uitkloktyd: Weeksdae - 9:00. Naweke - 10:00.
Die volledige tarief word gehef vir gaste wat nie opdaag nie en kansellasie binne minder as 60 uur. Indien die bespreking minder as 2 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, word 50% van die besprekingsfooi verbeur.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Mareola Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang