Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marose Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Marose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R
Enkelreisiger

Welkome ontvangs en skoon, netjiese huisie naby die natuur.

Ek en my seun het ver gereis en welverdiende nagrus in 'n skoon, netjiese huisie gehad. Warm water en gasvryheid is baie welkom. Ek sal vir seker die huisie aanbeveel vir iemand wat wil oornag of vir 'n naweek wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marose Cottage se terugvoer

Baie dankie. Kom loer gerus weer in.

Marose Cottage
Paul A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic getaway for a peaceful relaxing stay.

What a wonderful gem of a place. Super clean and comfortable, sitting on the patio with a sundowner is amazing. Our hosts Ella and Hardy are wonderful people and we're available if needed. Gas stove means you don't have to worry about load shedding and everything is available to make the stay as comfortable as possible. We had an amazing week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marose is 'n pragtige plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Ella en personeel was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bly as ons weer Rustenburg toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marose Cottage se terugvoer

Goeie dag, dit was net 'n plesier en sien uit na jul volgende besoek.

Marose Cottage
Brunhilde F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brunhilde F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, convenient, tranquil.

The cottage is situated on a peaceful and well-kept farm, surrounded by a lovely flower garden. The accommodation was neat, comfortable, beautifully furnished and had all we needed for two nights stay. Our friendly host Ella was welcoming, tended promptly to our requests and respected our privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marose is die volgende vakansie plek of naweek wegbreek waarheen jy moet gaan.

Ons het vreeslik lekker gebly by Marose Cottage en sal dit hoogs aanbeveel. As jy wil rus kry vir jou siel is hierdie die plek om heen te gaan. Die Cottage is op 'n plaas en dit is net ongelooflik lekker om hier te bly en 'n mens ontspan so lekker. Die cottage is so lekker ingerig met alles wat jy benodig. Ella is 'n baie oulike gasvrou en maak seker dat jy alles het en dat jy jou verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntando M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntando M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We wanted a longer stay but things didn't go as planned. Ella the host is amazing. The cottage is beautiful and homely. The furniture and design of the interior space is beautiful and matches the beauty you see in the advertising photographs. I highly recommend this.

Its a good place. Would love to return to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marose Cottage se terugvoer

Thank you, hope to see again.

Marose Cottage
Bruce B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely, restful overnight stay at Marose Cottage.

The cottage is spacious for two people, well-appointed, attractive and clean. The setting is peaceful and quiet, especially since this cottage is not part of a holiday resort. We enjoyed relaxing on the verandah and watching the birds. Ella was an excellent hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 187, Plaas 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e9e73f353016ae94217d3334c11f461df678267a5c6a69e9e594cbb573ea12e8516c8c086b8fa6726ae90ee9810ecb8f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Portion 187 Farm 336 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802266390104 27.362903603061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem