Martha's Place
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Martha's Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mansfield, Gordonsbaai. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, enkelplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n balkon met 'n see- en berguitsig, asook 'n Weber-braai. Veilige onderdakparkeerplek met 'n alarmstelsel en outomatiese hek is by die ingang beskikbaar. Daar is verskeie winkels soos Woolworths, Spar, Checkers, Laundrette en eetplekke soos KFC en Spur naby die verblyf. Daar is ook pragtige wynplase in die area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Martha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Martha's Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap