Marthinusberg Mountain Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marthinusberg Mountain Escape het 2 basiese selfsorg-eenhede wat sowat 10 km suidoos vanaf Uniondale geleë is. Uniondale is 'n bekoorlike plattelandse dorpie op die Klein Karoo se Roete 62, net van die Tuinroete af.

Die 2 ongekunstelde chalets is klipgeboue wat toegerus is om knus verblyf vir 2 gaste te bied. Albei het dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Die eenhede is ingerig met die gemak van jou eie huis en het pragtige uitsigte van die omliggende berge en valleie.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Beperkte laaigeriewe vir jou selfoon of tablet is beskikbaar. Elke chalet het 'n draagbare braaier. Hout en houtskool kan by die ontvangsarea aangekoop word.

Neem asb. kennis dat daar grondpaaie onderweg na dié instansie is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marthinusberg Mountain Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false