Shaka's Rock Akkommodasie by Martinique | LekkeSlaap
+13

Martinique

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklaan 2, Martinique 37, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 820 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Martinique bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die gewilde Martinique-kompleks langs die seefront in Shaka's Rock. Die woonstel is slegs 400 m vanaf Thompson's Bay-strand en bied lieflike see-uitsigte vanaf die balkon, slaapkamer en die sitkamer.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer waarvan 1 'n bad het en die ander een 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, em 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n TV met DStv. Gaste moet asb. hulle eie strand- en badhanddoeke saambring sowel as afdrooglappe.

Die woonstel het 'n balkon wat oor die gemeenskaplike swembadarea uitkyk. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe. Ndlondlo Reptile Park is 8,7 km vanaf Martinique en Crocodile Creek is 16,6 km weg. Balito-winkelsentrums is 3 km weg. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe en is 24 km vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Martinique
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rocklaan 2, Martinique 37, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Martinique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklaan 2, Martinique 37, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWsouecVvzqN3OiC7KqDpMseS53OYI3OL63rDSGG02fq54k2nnK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 820  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2 Rock Lane 37 Martinique 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.518995380659 31.228608348549
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za