Selfsorg in Shaka's Rock

Martinique 18

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook in die eenheid is verbode.

Linne en handdoeke, sowel as 'n standaard-vertrekskoonmaakdiens is ingesluit.

Gaste sal 'n verwelkomingspakket ontvang wat noodsaaklikhede soos tee/koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons bevat.

Gaste sal 'n daaglikse skoonmaakdiens ontvang (behalwe Sondae en openbare vakansiedae). Handdoeke sal op die 4de dag geruil word, handdoeke en linne word op die 8ste dag geruil.
Ekstra linne- en handdoekruildienste sal ekstra kostes aangaan.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die tarief is vir 6 gaste.

Gaste kan nie op Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Hierdie eenheid is slegs geskik vir gesinsvakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir Matric Rage-besprekings toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 618
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 618
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 618
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e0267315ca1e3eccc62e9e8e1f2724e4586bc1ffbe358c86a7608415f953be8eb139d6bcf975f707cd898320a77617f68fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 618 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 10 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.518799435369 31.228122116192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang