Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique 8

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Martinique 8
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Aletta S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Gesin met klein kinders

Ons kort verblyf was rustig en heerlik.

Dit was presies wat ons wou hê. Ek kan die pragtige woning aanbeveel. Ek kan verstaan hoekom die eienaar besorgd is oor wie daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! See uitsig is asemrowend. Baie moderne "homey" huis.

Dit was uitstekend! Al ons verwagtinge was oortref. Christine is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het alles mooi gereël voor die tyd en is selfs beskikbaar wanneer jy haar nodig het. Die huis het die beste see uitsig waarvoor ons kon vra, en die ligging is perfek. Dis nie so besig soos in Ballito nie en alles is 5min se ry weg. Die swemstrande is nie eens 5min se ry weg nie. Die huis het 'n baie "homey" gevoel en het meer as wat mens nodig het. Baie skoon, netjies en modern. Ons sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela H

Baie netjiese, gerieflike eenheid.

Ja, ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-ann G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-ann G
Gesin met klein kinders

Great luxurious sea view establishment!

First time staying at Martinique 8 - 26th Dec 2023 - 1st Jan 2024. Centrally located, modern, fully furnished self-catering gem in Shaka's Rock overlooking the ocean, close to shops, restaurants, and other amenities. Very close proximity to Thompsons Beach. Our family just loved our stay - felt like home away from home. We were even privileged to see schools of dolphins from our private patio. Thanks for your hospitality. You kept in touch with us and added extra smiles to our days with your friendly and helpful service. Will highly recommend to anyone looking for accommodation on the North Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique 8 se terugvoer

Dear Carol-Ann, thank you so much for your lovely review! You were awesome guests too.
Kind Regards
Christine

Martinique 8
Marleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen V
Gesin met klein kinders

Familie, see vakansie, wonderlik, pragtige huis.

Ons het fantasties gebly! Wat 'n pragtige huis, reg op die see. Die huis en fasiliteite was modern en wonderlik. Ek sal weer by hierdie huis definitief bly. Dis 300m van die naaste strand, rotspoele reg voor die huis en 'n swembad in die kompleks. Ons het 'n wonderlike vakansie as familie gehad. Christine was ook altyd beskikbaar met hulp, restaurant aanbevelings en vriendelik verby! Great great great plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique 8 se terugvoer

Marleen, julle was puik gaste! Ek het jou mooi fotos van die rotse af so geniet! Dit was en is net 'n voorreg om gaste te hê wat jou plek mooi oppas en later net heeltemal deel raak van die sisteem. Dankie vir julle!

Martinique 8
Liesl V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Gesin met klein kinders

Vreeslike mooi plek en baie veilig!

Baie lekker plek en baie netjies! Kan lekker op die stoep sit en vir die see kyk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique 8 se terugvoer

Hallo Liesl,

Baie dankie vir jou mooi woorde! Waardeer dit opreg!

Groete
Christine

Martinique 8
Santana L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santana L
Gesin met klein kinders

Stunning.

Dit was ons tweede keer daar. 15-20 Oktober 2023. Dit is rustig, netjies en veilig, en die uitsig oor die see is amazing. Daar is 'n winkel naby en dit is loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique 8 se terugvoer

Hello Santana,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is altyd vir my lekker om ou gaste terug te verwelkom!! Ek sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te sien!!

Christine
Martinque 8

Martinique 8
Piet L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Gesin met tieners

Uitstekend! Kon nie vir beter vra nie.

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek by Martinique 8 gehad. Baie netjiese plek wat ons verwagtinge oortref het. Pragtige uitsig en die ligging is perfek. Lekker stil en stapafstand van die swemstrand en getypoel. Baie vriendelike en behulpsame diens ook. Sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met vriende

Het vreeslik lekker daar gebly. Ons het die see-uitsig baie geniet.

Baie vriendlike diens gekry van Christine. Sy het seker gemaak dat ons gemaaklik is, en alles was baie mooi en skoon. Ons sal Martnique no 8 se naam hoog hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armin K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armin K

'n Pragtige ruim, volledig toegruste en baie netjiese woonstel met 'n binnehof kuierplek asook 'n balkon met 'n onbelemmerde see uitsig, feitlik op die rotse geleë.

Die gasvrou was voortreflik en enige navrae of ander hulp is spoedig en doeltreffend hanteer. Die Thompson's Beach strand is 'n kort stappie van die eenheid af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jomarie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarie N
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus, pragtige uitsig en als wat 'n mens nodig het.

Ons het heerlik gekuier en gerus langs die see. Dit is 'n pragtige plek met als wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna J
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel met die mooiste uitsig.

Hierdie woonstel is fantasties, ons het vreeslik lekker gebly! Ligging is wonderlik, woonstel is pragtig toegerus met hoë kwaliteit meubels en toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignaz S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignaz S
Saam met vriende

Die beste uitsig oor die see wat ons in jare gehad het.

Vir 'n beter uitsig kon geen mens vra nie. Die dolfyne en walvisse speel op die voorstoep. Ons het baie lekker gebly. Plek is ruim. Modern. Vuur maak plek is daar nie. Dit kort, maar verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy V
Gesin met klein kinders

Mooiste see uitsig, great akkommodasie en vriendelike eienaars.

5 nagte, heerlike weer, great view, waarde vir geld, kwaliteit akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique 8 se terugvoer

Baie dankie Jimmy. Ek waardeer jou resensie.

Martinique 8
Santana L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santana L
Gesin met klein kinders

Rustig. Rus vir jou siel.

Plek is baie skoon, baie rustig, veilig het security daar, mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1370ae16c2353ff384e10b7570fbb9732241a6cc37e5c3bc48dfcb8cb7be880ea227244426f195cc832745b6ec9888f089df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 27 Rock Lane Martinique 8 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.518635455458 31.228758894022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem