Marina Martinique Akkommodasie by Martinique Cove | LekkeSlaap
+45

Martinique Cove

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Port Au Prince Boulevard, Martinique Cove, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Martinique Cove is 'n gerieflike woonstel met 'n uitsig oor die kanaal en bied slaapplek aan 5 gaste.

Dié woonstel front na die water en het 2 slaapkamers en 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, haardroër, klein TV met DStv en 'n kinderbed kan op versoek voorsien word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, ysmasjien, en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv (Premium-pakket), en lei na 'n beskutte balkon met 'n ingeboude braai. Alle breekware, eetgerei, potte en panne, en kombuistoebehore word voorsien.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike waskamer met 2 wasmasjiene en 2 tuimeldroërs, sowel as 'n swembad en die strand is slegs 450 m ver. Daar is ook 'n buitelug-gimnasium

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique Cove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Martinique Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langs Port Au Prince Boulevard, Martinique Cove, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Martinique Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R12 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Port Au Prince Boulevard, Martinique Cove, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsLZxzYWRfOxJDNjuMwnOF7Edbjlt6E5dC6k84UD5t6IPOB6n6g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R12 700  per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Off Port Au Prince Boulevard Martinique Cove 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.075744580454 24.91616950689
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za