Thabazimbi Akkommodasie by Marula Cottage | LekkeSlaap
+8

Marula Cottage

22 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 104, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 025 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Marula Cottage, 'n lieflike grasdak plaashuis, is net 4 km buite Thabazimbi geleë. Dit is teen die kant van 'n berg en kyk uit oor Marakele Nasionale Park en die omliggende omgewing en jy het die vrede en rustigheid van die bosveld. Marula Cottage is ideaal vir die sakereisigers asook besoekers aan die plaaslike parke en aantreklikhede.

Ons is 'n klein familiebestuurde gastehuis, met net drie kamers en ons is trots op ons aandag aan gerief, detail en gasvryheid. Elkeen ons kamers het 'n uitsig oor die berge en die tuin vol voëls.

Volledige ontbyt word ingesluit en ons bied heerlike middagetes en aandetes aan. Slegs vars produkte word gebruik, die spyskaarte het internasionale sowel as plaaslike geure. Braaifasiliteite is beskikbaar waar jy onder die sterre kan kosmaak en eet.

Neem 'n wandeling op ons plaas en geniet die pragtige uitsigte, soos jy klim mag jy dalk op loslopende wilde diere afkom, insluitende koedoe, bosbok, klipspringer en bergrietbok, om maar 'n paar te noem.

Ons het drie kamers beskikbaar:

Baobab Suite is 'n groot dubbelkamer, met eie sitkamer, inloopkas, volle badkamer en private dek.
Bush Daisy is 'n gemaklike dubbelkamer.
Kalahari Sun is 'n bekoorlike kamer met twee enkelbeddens.

Alle kamers is en suite, lugversoring met 'n kroegyskas en tee-/koffiestasie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Marula Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Portion 104, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Marula Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 104, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYjFjYWEyLTBhYTktNGUzMi1iNWE0LTBjYjIxNDRhOWQ3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 Portion 104 Doornhoek KQ 318 0380 Limpopo 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -24.5552840141 27.420946955681
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za