LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Gastehuis in Thabazimbi

Marula Cottage

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6.3km off the R510, Doornhoek KQ 318 Farm Portion 104, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Marula Cottage is 'n lieflike grasdakplaashuis net 4 km buite Thabazimbi. Dit is teen die kant van 'n berg en kyk uit oor Marakele Nasionale Park en die omliggende omgewing en jy het die vrede en rustigheid van die bosveld. Marula Cottage is ideaal vir die sakereisigers asook besoekers aan die plaaslike parke en aantreklikhede.

Die klein gaste-lodge word deur 'n familie bestuur en beskik oor 3 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n stoep of 'n dek met 'n uitsig op die berg en oor die tuin vol voëls. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

'n Volledige ontbyt is ingesluit en middagete en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar word net van vars bestanddele gebruik gemaak.

Gaste kan op die plaas wandel en die pragtige uitsigte geniet. Daar mag dalk net wild soos koedoes, bosbokke, klipspringers en bergribbokke rondloop.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 6.3km off the R510, Doornhoek KQ 318 Farm Portion 104, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Marula Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6.3km off the R510, Doornhoek KQ 318 Farm Portion 104, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc2eaba59993c0224a4a513fe61199fd41fb9be91df8fa7c806d57b79e7c801dce193360735c62be848424c1fe7ad511c00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 6.3km off the R510 Doornhoek KQ 318 Farm Portion 104 0380 Limpopo 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -24.555254738513 27.420826256276
Soek in 'n groter streek