Marys Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by ons fantastiese B&B! Ons nooi jou om die uitstekende gasvryheid van die gesellige township genaamd Mogwase te kom beleef.

Ons akkommodeer individue en groepbesprekings in ons ten volle gemeubileerde kamers. Al die kamers is en suite en het TV's met gedeelde DStv, sagte linne, tuin-uitsigte en koffie- en teemaakgeriewe. Dit is veilig om te parkeer op die perseel en die welige tuin is ideaal vir braai-aande in die somer.

Die instansie is in Desember 2008 omskep van 'n gastehuis na 'n fantastiese B&B. Dit word deur 'n ma en dogter besit en bestuur wat deur 'n kursus in gasvryheidsbestuur geïnspireer is.

Ons akkommodasie is net 'n kort entjie se ry van Pilanesberg Wildreservaat, Sun City en verskeie ander wêreldbekende besienswaardighede.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marys Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za