Maseri Cabins
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, Musina, 0900, Limpopo
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. Die hutte is net langs die N1 geleë, minder as 10 km vanaf Musina, en is die ideale oornagplek vir gaste wat na Zimbabwe of die Krugerwildtuin reis.
Die verblyf bied 10 lieflike timmerhouthuisies wat elk 2 enkelbeddens het wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke huisie het ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ook ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere kamers het DStv teen 'n addisionele koste beskikbaar. Elke huisie het ’n klein balkon waar gaste hul koffie kan geniet terwyl hulle na natuurgeluide om hulle luister.
Kom geniet Maseri Cabins se asemrowende natuurskoon en verskeie wild wat op die pragtige plaas te sien is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die N1, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Maseri Cabins het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, Musina, 0900, Limpopo
- Geen kinders onder 6