Opsomming van Resensie
Johan A - Jun 2022
Gemiddeld
Uitstekende gasvryheid van Ancarene!
Charoll P - Jun 2022
Gemiddeld
Rustig en afgeleë.
Hardus D - Mei 2022
Gemiddeld
Rustig en ontspannend met uitstekende ligging.
Delina M - Mei 2022
Gemiddeld
Weereens het dit aan ons verwagtinge voldoen.
Chris F - Mei 2022
Gemiddeld
Laaste stop na 'n besigheidsreis na die Noord-Kaap.
Lees meerEsja O - Mei 2022
Gemiddeld
Perfek oornagverblyf.
Rudolf V - Apr 2022
Gemiddeld
Dit is die perfekte plek as jy wil weg kom uit die besige stads lewe en een wees met die natuur.
Beverley M - Mrt 2022
Gemiddeld
As always a very comfortable and relaxing place with beautiful scenery.
Zelda W - Mrt 2022
Gemiddeld
Stilte en gasvryheid uit die boonste rakke.
Lees meerAmelia K - Feb 2022
Gemiddeld
Rustig en onspannend.
Hermanus S - Feb 2022
Gemiddeld
Plaaskuier.
Marina V - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtig en rustig.
Wilhelm C - Jan 2022
Gemiddeld
Baie rustig en uitstekende ligging.
Karen J - Des 2021
Gemiddeld
Rustig.
Candice K - Nov 2021
Gemiddeld
Tranquil getaway.
Valerie S - Nov 2021
Gemiddeld
We had a wonderful time and enjoyed the nature. Friendly people. We will be back.
Hester V - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het.
Jeanri W - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Josephine B - Sep 2021
Gemiddeld
Onverbeterlik!
Brian E - Sep 2021
Gemiddeld
Clean comfortable good location with spectacular mountain views.
Nicola D - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Elbe V - Sep 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornagplek tydens blommetyd.
Jan En Alta C - Aug 2021
Gemiddeld
Baie mooi met mooi uitsig op die berge.
Gerdahomann H - Aug 2021
Gemiddeld
Stil en rustig.
Frans D - Aug 2021
Gemiddeld
Aangename en vriendelike ontvangs en 5 ster-aandete.
Delina M - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtige plek en huisie.
Gideon L - Jul 2021
Gemiddeld
Baie mooi natuurskoon
Lees meerPatrick M - Jul 2021
Gemiddeld
Baie lekker en mooi omgewing.
Riana R - Jun 2021
Gemiddeld
Lieflike, goed toegeruste huisie met 'n pragtige uitsig oor die berge.
Johnny M - Mei 2021
Gemiddeld
Lieflike gerief in 'n baie stil omgewing.
Lex K - Apr 2021
Gemiddeld
Rustige wegbreek vir 'n oorslaap.
Manie V - Apr 2021
Gemiddeld
Rustige plaasatmosfeer.
Brenda S - Apr 2021
Gemiddeld
Business trip
Maritza V - Apr 2021
Gemiddeld
Gasvryheid soos mens net van die plaaslewe kan verwag.
Elzaan K - Mrt 2021
Gemiddeld
Gemaklik, niks tekort. Lekker vir kinders.
James K - Mrt 2021
Gemiddeld
Beautiful views, very peaceful.
Jacques V - Mrt 2021
Gemiddeld
Was awesome gewees.
Fanus V - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Charles C - Mrt 2021
Gemiddeld
Prettig en baie lekker.
Annien W - Jan 2021
Gemiddeld
Lieflike verblyf, die mooiste uitsig!
Zaza B - Jan 2021
Gemiddeld
Rustige oorslaap op 'n plaas.
Lees meerJacquelyn L - Jan 2021
Gemiddeld
Neat place to stay overnight.
Beverley M - Jan 2021
Gemiddeld
A wonderful find with perfect views and very good birding!
Magda V - Okt 2020
Gemiddeld
Sielsvernuwend.
Lees meerSoné G - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtig en kos vir die siel
Wilna M - Sep 2020
Gemiddeld
Absoluut heerlik!
Natie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies, rustig, mooi omgewing.
Cheree J - Sep 2020
Gemiddeld
Quiet, good spot. Had everything needed for overnight stay.
Charlotte K - Sep 2020
Gemiddeld
'n Juweel in die middel van nêrens.
Philip G - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige uitsig en heerlike plaasgevoel.
Deon D - Aug 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier op Maskam Guest Farm.
Gideon S - Aug 2020
Gemiddeld
Netjiese, skoon verblyf en 'n baie vriendelike gasvrou.
Andre S - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies, vrede, privaatheid en alles wat mens nodig het.
Alta C - Aug 2020
Gemiddeld
Pragtige blomme en opregte gasvryheid.
Vivienne V - Aug 2020
Gemiddeld
Wonderlike kuier in die skone natuur by gasvrye mense.
Esja O - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Linda S - Jan 2020
Gemiddeld
Awesome view, very spacious. Absolute must if you want to refresh your soul.
Lize S - Jan 2020
Gemiddeld
Wat 'n heerlike, rustige kuier!
Dianna M - Des 2019
Gemiddeld
Heerlike oornagstop op pad na die Weskus!
Gertie V - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Nico F - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf!
Lees meerHannes K - Sep 2019
Gemiddeld
Mooi ligging en baie goed toegeruste eenheid.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Hannes,
Baie dankie vir julle mooi woorde.Bespreek volgende keer Piet My Vrou, Klaas Skaapwagter of Berggans. Hulle almal voldoen aan julle voorkeur.
Die Kokkewiet eenheid word beskryf as oopplan.
Heloise S - Sep 2019
Gemiddeld
Ek het die wind hoor sing.
Sandra S - Sep 2019
Gemiddeld
Gasvryheid. Heerlike plaaskombuis met bederfkos by ‘n vuurherd. Baie aangename verblyf!
Estelle B - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlik stil in die natuur.
Marlyn W - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Jacolene S - Aug 2019
Gemiddeld
Die ligging en eenhede was fantasties!
Ina S - Aug 2019
Gemiddeld
Mooiste uitsigte.
Jimmy M - Aug 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Alta C - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlik gebly!
Siya M - Jul 2019
Gemiddeld
Worth every cent.
Riaan Stander S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Hendre B - Jun 2019
Gemiddeld
Onderskatte.
Lees meerHerme V - Jun 2019
Gemiddeld
Maskam is die rustigheid vanself.
Louise T - Mei 2019
Gemiddeld
Baie mooi omgewing en gerieflike verblyf.
Leana S - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig en heerlik.
Marnette K - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker gewees!
Marnette K - Apr 2019
Gemiddeld
Stil, kon natuur en plaas-atmosfeer geniet.
Lara D - Mrt 2019
Gemiddeld
Gemaklik.
Katrina J - Feb 2019
Gemiddeld
Fantastiese naweek saam met familie, rustig en die swembad was die beste in hierdie warm Februarie!
Teresa P - Jan 2019
Gemiddeld
Perfect stopover on the Cape Town - Windhoek route.
Michele E - Jan 2019
Gemiddeld
Rus, swem, braai, slaap en kuier. Wonderlik.
Lees meerJienie H - Des 2018
Gemiddeld
Wonderlik rustig.
Ellen P - Des 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Peet L - Des 2018
Gemiddeld
Onbeskryflik lekker, die rustigheid trek in jou lyf in.
Ursula S - Nov 2018
Gemiddeld
Rustige oornag in 'n mooi omgewing.
Helena D - Okt 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer met pragtige uitsig.
Corrie M - Okt 2018
Gemiddeld
Rustig, landelik en stil.
Tinette M - Sep 2018
Gemiddeld
Ongelooflike uitsig oor Maskam en Gifberge.
Inga En Hans S - Sep 2018
Gemiddeld
Schitterend verblijf in de natuur.
Francois Jnr L - Sep 2018
Gemiddeld
Aangenaam en tevrede.
Hester S - Sep 2018
Gemiddeld
Stilte en die berg!
Adriaan D - Sep 2018
Gemiddeld
Rustig en vreedsaam.
Isabel L - Sep 2018
Gemiddeld
Fantastiese plaas-oorslaap-ervaring!
Jan A - Aug 2018
Gemiddeld
Asemrowende ligging onder die berg.
Deon L - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtig plek in baie rustige omgewing.
Albie C - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlike plaasatmosfeer.
Murray M - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekende woonstel. Baie netjies en skoon. Pragtige Uitsig. Naby aan Gifberg.
Sandra K - Aug 2018
Gemiddeld
Fantastiese waarde vir geld akkommodasie.
Veruschka N - Jul 2018
Gemiddeld
Under promise, over deliver.
Lees meerAnita V - Jul 2018
Gemiddeld
Great ontvangs, pragtige plek!
Raubie R - Jul 2018
Gemiddeld
Die eenheid is goed toegerus en die atmosfeer op die plaas is rustig, ontspannend met 'n lieflike uitsig op die berge.
Lees meerDries B - Mei 2018
Gemiddeld
'n Fantastiese ruskans na 1200 km.
Lees meerJason Z - Mei 2018
Gemiddeld
Die mooiste plek in Namakwaland.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The most beautiful setting in Namaqualand.
The perfect destination for those looking to switch-off from the world.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Peter L - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Charl V - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlike, rustige plaasverblyf.
Lees meerFrancois M - Apr 2018
Gemiddeld
Net een nag oorgbly en dit was heel aangenaam. Ons sal weer 'n draai kom maak, maar dan tydens die blommeseisoen.
Lees meerStephan B - Mrt 2018
Gemiddeld
Wonderlike stilte in die natuur, met alle geriewe beskikbaar.
Lees meerWillem M - Mrt 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Pieter D - Feb 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Ockert Z - Jan 2018
Gemiddeld
Uitstekende diens ontvang en blyplek was baie skoon en netjies.
Jaco V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie goeie ervaring.
Margie G - Jan 2018
Gemiddeld
Huisie is baie goed toegerus en baie netjies.
Lindi L - Jan 2018
Gemiddeld
Beautiful.
Lees meerVan Der Merwe, Leon V - Jan 2018
Gemiddeld
Ongelooflik! Een van die hoogtepunte van my jaar!
Lees meerRickey D - Jan 2018
Gemiddeld
Ongelooflik!
Lees meerCordieu H - Des 2017
Gemiddeld
Dit was 'n lekker wegbreek.
Liezl F - Des 2017
Gemiddeld
Rus en vrede!
Ancois H - Des 2017
Gemiddeld
Wonderlike, warm ontvangs en fantastiese ligging en verblyf.
Lees meerDalene V - Nov 2017
Gemiddeld
Die stilte en die uitsig op die pragtige Maskamberge bring 'n groot kalmte oor mens en maak dit moeilik om terug te gaan huistoe.
Lees meerLatetia O - Nov 2017
Gemiddeld
Stilte vir liggaam, siel en gees.
Delina M - Okt 2017
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Rentia V - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderlike, rustige verblyf met alles wat ons benodig het.
Marinda C - Sep 2017
Gemiddeld
Lekker rustig.
Manyanca M - Sep 2017
Gemiddeld
Rustigheid.
Marie Louise K - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was heerlike en rustige verblyf met 'n pragtige uitsig op die berg.
Willem M - Sep 2017
Gemiddeld
Vriendelike persoonlike diens.
Johan N - Sep 2017
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet om hier tuis te gaan.
Jan S - Sep 2017
Gemiddeld
Pragtige blyplek op die plaas met alles wat jy nodig mag hê. Uitkyk op Maskam en Gifberge is so mooi. Hoog aanbeveel.