Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masodini Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 16 Cambridge 5, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Masodini Private Game Lodge is in die Groter Krugerwildtuin, wat 50 000 hektaar groot is, geleë en is 'n bosliefhebbersparadys dié Groot 5-bewarea. Die lodge word deur koorsbome en immergroen Afrika-dadelpalms omring wat die perfekte oase skep. Die lodge spog met 'n uitsig oor die watergat, is veilig en omhein, en verskaf beskerming teen gevaarlike diere.

Masodini is eksklusief en intiem, en in staat om gaste te voorsien met die eksklusiewe gebruik van die kamp en geriewe vir tot 10 gaste.

Kom bly en geniet die vrede, rustigheid en stilte van die bos. Geniet en ervaar wildstappe, wildritte in oop 4x4-wildritvoertuie en wonderlike voëlkyk geleenthede in en rondom Masodini met ons ervare Natuurgids. Jou gashere sal jou voorsien van 'n wonderlike en onvergeetlike ervaring deur middel van hul persoonlike diens en aandag.

Masodini is ideaal vir die veld en het die atmosfeer en geriewe om te verseker dat jou verblyf onvergeetlik sal wees. Daar is baie plekke om te besoek, deur Masodini as jou basis te gebruik, soos die Krugerwildtuin, Khamai Reptile Park, Moholoholo Rehabilitasiesentrum, die Cheetah-projek, die Panorama Roete, plaaslike dorpe en veel, veel meer.

In die hart van die Bosveld, Masodini bied luukse 4-ster, privaat en afgesonderde akkommodasie aan in Bos-Eenhede met oop terrasse en 'n Houthuis met 'n pragtige uitsig na die watergat. Alle kamers is smaakvol versier, het waaiers en die vensters het muskiet beskerming. Koffie- en teegeriewe word ook voorsien in die kamers.

Die lapa het 'n goed toegeruste kroeg vir jou gerief waar skemerkelkies en af en toe maaltye, ontbyt of middagete geniet kan word.

In die boma, rondom 'n oop vuur, kan gaste skemerkelkies en ons uitstekende kookkuns geniet, terwyl hul luister na die klanke van die nag en 'n skitterende Afrika-hemelruim waarneem.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Masodini Private Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • No. 16 Cambridge 5, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Masodini Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 16 Cambridge 5, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9b518aaabe9fd445de31e48b26ba0c55f5ad741304bf0e1eb25649b85b2c6cb160e2b76fd3149255d9917fe2bac698fe80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 No. 16 Cambridge 5 Balule Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.188247 30.882177