LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Nicolene G
1 nag
5.0
Mei 2026

Gasheer Baie behulpsaam en maklike incheck proses. Baie gerieflik en netjies met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie gerieflike, skoon en veilige verblyf. Ja, het net een nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik, skoon en stil. Lieflike, skoon plek, baie stil met pragtige uitsig. Gemaklike beddens, net puik beddegoed - ideale oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Mastersview
Baie dankie, ons gaan definitief nog vorentoe gesels!

Nolene L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Netjies, skoon, veilig met 'n prag uitsig. Die eenheid is baie netjies, skoon en is veilig. Die ingang tot die parkeerplek is effe knap vir groter voertuie. Die eenheid het 'n prag uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Netjies en skoon, maar ons sal nie weer daar bespreek nie! Alhoewel die bespreking en reëlings goed afgeloop het, het die eienaar versuim om ons in te lig van die baie steil, nou ingang. Ons het 'n Toyota FJ en ons het met net mm deur die (+-6m) nou gedeelte gery. 'n Toyota Fortuner sou dit ook net-net maak. Daar is slegs 'n bedkassie aan die regterkant van die bed, dit sou gerieflik gewees het as daar een aan beide kante was. Geen toiletborsel in die toilet. Die elektrisiteit het die middag van ons 2de dag afgegaan. Die eienaar het niemand gehad wat ingestaan het om die probleem te kon oplos nie. Sy was bereid om ons te vergoed, maar het nog nooit weer na die naweek probeer om ons te kontak nie. Die golfbaan begin 6:30 vm grassny en dit was baie steurend!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nina B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Skoon en gerieflik met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike, netjiese wegbreek. Baie gasvrye mense wat ons verwelkom het. Dit was heerlik om in die skoon, netjiese plek in te stap. Als wat ons nodig gehad het. Wonderlike uitsig en vriendelike gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luca H
1 nag
5.0
Aug 2025

Pragtige en stil blyplekkie. Baie lekker gebly - veilig, skoon en netjiese kamer met die wonderlikste uitsig. Baie maklike incheckproses. My gunsteling was die pragtige stappadjies in die gholfbaan en omliggende natuurreservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke P
1 nag
5.0
Aug 2025

Great stay, beautiful view. The host was very helpful and happy to assist when needed. Accommodation was very comfortable and the view was unbeatable. Would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unis O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvrou was uitstekend met haar diens en bedagsaamheid - alles was perfek! Baie lekker gebly - absoluut die moeite werd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Masters Way, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd748dbf7423f05a7ef7aff60920f8f044fa4262eae3aa35f0d9c14aebe3a0945796e8c61bb015df4926f588cc783e5a63e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 22 Masters Way Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6176594 19.4458506

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang